Sqrindle
Vlamme in die Kalahari
Fiction & Literature

Vlamme in die Kalahari

Summary

Lees gerus die verhale van Ryk Schoonraad se avonture in die wilde weste nie. Saam met sy getroue hond Napoleon het hy sy hande behoorlik vol met veediewe en ander skurke. Dan is natuurlik altyd 'n mooi dame ook wat hy uit die verknorsing moet red.

Price

$9.79

Card

BAANBREKERS REEKS  -  VLAMME IN DIE KALAHARI

Helm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op ’n paar geleenthede in die hande te kry...

  • Ben de Vries
    2019-10-20

    Deesdae gaan mens ver moet soek om nog sulke skoon en heerlike vermaak vir oud en jonk te vind om te lees. Goeie leesstof.